Niemand al aangekeer ná ds. Liezel se moord

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Ds. Liezel de Jager, leraar van die NG kerk Suidkus, is Woensdagoggend vermoor nadat sy gaan draf het. Foto: Anena Burger
Ds. Liezel de Jager, leraar van die NG kerk Suidkus, is Woensdagoggend vermoor nadat sy gaan draf het. Foto: Anena Burger

’n Week ná die moord op ds. Liezel de Jager by die NG kerk Suidkus se pastorie in Amanzimtoti is niemand nog aangekeer nie.

Kol. Thembeka Mbele, polisiewoordvoerder, het Woensdag by navraag slegs gesê die polisieondersoek duur voort en dat niemand nog in hegtenis geneem is nie.

Die polisie is verlede week omstreeks 07:00 na die pastorie in Dan Pienaarweg ontbied toe De Jager se man, Werner (43), op haar lyk afgekom het waar sy naby die motorhuis gelê het.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
15.31
+0.1%
Rand - Pond
20.86
+0.0%
Rand - Euro
17.37
+0.1%
Rand - Aus dollar
11.07
-0.2%
Rand - Jen
0.13
+0.3%
Goud
1,838.85
-0.1%
Silwer
24.15
-0.0%
Palladium
1,999.00
-0.2%
Platinum
1,027.00
0.0%
Brent-ruolie
88.44
+1.1%
Top-40
69,513
0.0%
Alle aandele
76,176
0.0%
Hulpbronne 10
77,000
0.0%
Industriële 25
95,623
0.0%
Finansiële 15
15,206
0.0%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos