Nóg 2 vas ná rooftog, moord by juwelierswinkel

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Mark Kopelowitz se vrou, Linda, word deur ’n kapelaan en ’n rabbi vertroos voordat die polisie haar man se lyk verwyder. Foto: Hanti Otto
Mark Kopelowitz se vrou, Linda, word deur ’n kapelaan en ’n rabbi vertroos voordat die polisie haar man se lyk verwyder. Foto: Hanti Otto

Nóg twee van die ses gesoektes wat glo betrokke was by Maandag se rooftog by ’n juwelierswinkel in Centurion en die doodskiet van die eienaar, is vasgetrek.

Die polisie het Donderdag in ’n verklaring gesê die mans, 36 en 42 jaar oud, is Woensdagaand in Aeroton in die suide van Johannesburg in hegtenis geneem.

Hulle is ook in die besit van twee vuurwapens gevind, asook ’n tweede voertuig wat vermoedelik in die uitvoering van die rooftog by die Centurion Mall gebruik is.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
16.28
-2.0%
Rand - Pond
21.73
-2.2%
Rand - Euro
18.43
-3.0%
Rand - Aus dollar
11.58
-1.0%
Rand - Jen
0.14
-4.0%
Goud
1,792.60
+0.2%
Silwer
23.13
-2.0%
Palladium
1,751.50
-6.3%
Platinum
955.50
-4.5%
Brent-ruolie
82.22
-0.0%
Top-40
62,411
-2.6%
Alle aandele
68,615
-2.8%
Hulpbronne 10
64,074
-2.5%
Industriële 25
92,909
-1.3%
Finansiële 15
12,995
-6.8%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos