Nog 2 vas ná rooftog wat 3 VS-studente hul lewe kos

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Ter illustrasie. Foto: Jaco Marais
Ter illustrasie. Foto: Jaco Marais

Nog twee verdagtes is deur die Vrystaatse polisie aangekeer ná ’n vlaag roofaanvalle in die Qwaqwa-omgewing, insluitend die rooftog wat die lewe van twee studente van die Universiteit van die Vrystaat (UV) en een van die Maluti TVET-kollege geëis het.

Twee Lesothoburgers, onderskeidelik 21 en 32 jaar oud, word aangekla van ’n reeks moorde en huisrooftogte wat onlangs en ook twee maande gelede in die Qwaqwa-gebied plaasgevind het, sê brig. Motantsi Makhele, provinsiale polisiewoordvoerder.

Die mans bly in aanhouding nadat hulle op 1 Oktober in die hof verskyn het. Hulle word aangekla van moord, poging tot moord en huisrooftogte in verskeie Qwaqwa-buurte.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
16.27
-1.9%
Rand - Pond
21.71
-0.0%
Rand - Euro
18.42
+0.1%
Rand - Aus dollar
11.59
+0.0%
Rand - Jen
0.14
+0.2%
Goud
1,792.60
0.0%
Silwer
23.13
0.0%
Palladium
1,751.49
0.0%
Platinum
955.50
0.0%
Brent-ruolie
72.72
-11.6%
Top-40
62,411
-2.6%
Alle aandele
68,615
-2.8%
Hulpbronne 10
64,074
-2.5%
Industriële 25
92,909
-1.3%
Finansiële 15
12,995
-6.8%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos