Nog 3 ontsnaptes gevang; minister besoek tronk

akkreditasie
Geel oorpakke wat gevangenes in Malmesbury agtergelaat het toe hulle Vrydag uit die gevangenis ontsnap het. Foto: Jaco Marais
Geel oorpakke wat gevangenes in Malmesbury agtergelaat het toe hulle Vrydag uit die gevangenis ontsnap het. Foto: Jaco Marais

Teen Saterdagoggend was net drie van die gevangenes wat in Malmesbury iot die tronk ontsnap het, nog op vrye voet.

Nog drie van die gevangenes wat vroeg Vrydagmiddag uit die Medium B-afdeling ontsnap het, is tussen 20:00 en Saterdagoggend aangekeer, het ’n betroubare bron bevestig.

Ronald Lamola, minister van justisie en korrektiewe dienste, gaan Saterdag om 13:00 die gevangenis besoek en die media toespreek.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
15.37
-0.2%
Rand - Pond
20.58
+0.4%
Rand - Euro
17.14
+0.6%
Rand - Aus dollar
10.87
+0.4%
Rand - Jen
0.13
+0.5%
Goud
1,799.12
-1.1%
Silwer
22.78
-3.1%
Palladium
2,293.50
-1.8%
Platinum
1,020.00
-1.4%
Brent-ruolie
89.96
+2.0%
Top-40
67,056
-0.5%
Alle aandele
73,477
-0.4%
Hulpbronne 10
75,114
-0.2%
Industriële 25
90,551
-1.0%
Finansiële 15
15,009
+0.6%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos