Nog ’n vermeende slagoffer kom na vore oor polisielid se ‘aanranding’

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Beserings wat Michael Barnard opgedoen het nadat hy na bewering deur die polisie aangerand is.
Beserings wat Michael Barnard opgedoen het nadat hy na bewering deur die polisie aangerand is.

Een van die twee polisiemanne wat Sondag op video vasgelê is waar hulle oënskynlik ’n man met knuppels in Vishoek bydam, word by nog ’n beweerde aanranding betrek.

Op 12 Mei is die 24-jarige Michael Barnard van Vishoek in Kommetjieweg na bewering aangerand toe die polisie ontbied is tydens ’n staking van insleepdiensmaatskappye. ’n Polisieman in Sondag se video was na bewering ook betrokke toe Barnard aangerand is.

Barnard het Woensdag by navraag aan Netwerk24 gesê die onderneming waar hy werk, was deel van die staking, onder meer oor fooie van assuransiemaatskappye toe die voorval gebeur het.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Rand - Dollar
17.99
-0.2%
Rand - Pond
19.97
-0.1%
Rand - Euro
17.53
+0.5%
Rand - Aus dollar
11.65
+0.1%
Rand - Jen
0.12
-0.1%
Goud
1,663.51
+0.2%
Silwer
18.89
+0.4%
Palladium
2,198.50
-0.3%
Platinum
861.50
-0.8%
Brent-ruolie
88.49
-0.9%
Top-40
57,065
+0.3%
Alle aandele
63,416
+0.2%
Hulpbronne 10
59,346
-0.8%
Industriële 25
77,042
+0.4%
Finansiële 15
13,858
+1.1%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos