Deel

Nuwe polisievoertuie teen misdadigers in Gauteng ingespan

akkreditasie
Bheki Cele, polisieminister, sit in een van die nuwe polisievoertuie terwyl David Makhura, Gautengse premier, en Faith Mazibuko, Gautengse LUR vir gemeenskapsveiligheid, toekyk.
Bheki Cele, polisieminister, sit in een van die nuwe polisievoertuie terwyl David Makhura, Gautengse premier, en Faith Mazibuko, Gautengse LUR vir gemeenskapsveiligheid, toekyk.

Misdadigers moenie dink hulle kan oor die grens ry en in Gauteng misdrywe kom pleeg nie; hulle gaan gevang word.

Dis die waarskuwing wat Bheki Cele, polisieminister, Saterdag aan misdadigers gerig het.

Cele het Saterdag by die Buccleuch-wisselaar op die N1-suid van Johannesburg gepraat waar David Makhura, premier, 55 hoëverrigtingmotors vir die snelweë aan die polisie oorhandig het om misdaad in die provinsie te bestry.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
heading
description
username
Wys Kommentaar ()
besig om te laai... Regstreeks
South Africa 189/5
West Indies 260/10
besig om te laai... Regstreeks
Zimbabwe 249/10
Netherlands 197/6
Rand - Dollar
18.51
+0.0%
Rand - Pond
22.64
+0.4%
Rand - Euro
19.95
-0.5%
Rand - Aus dollar
12.37
+0.5%
Rand - Jen
0.14
+0.7%
Platinum
982.63
-0.2%
Palladium
1,399.92
-1.2%
Goud
1,953.46
-1.3%
Silwer
22.34
-0.9%
Brent-ruolie
73.79
+1.1%
Top-40
68,799
0.0%
Alle aandele
74,271
0.0%
Hulpbronne 10
65,660
0.0%
Industriële 25
99,818
0.0%
Finansiële 15
15,066
0.0%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos