Olifantshoek: Werkers los boer 'vir dood' in koue

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Andrew Olivier (67) is aan sy hande en voete aan 'n boom in die veld vasgebind. Die aanvallers het glo vir hom gewerk. Willie Aucamp (regs), die DA se kiesafdelingshoof in die Kalahari, het hom Woensdag besoek.
Andrew Olivier (67) is aan sy hande en voete aan 'n boom in die veld vasgebind. Die aanvallers het glo vir hom gewerk. Willie Aucamp (regs), die DA se kiesafdelingshoof in die Kalahari, het hom Woensdag besoek.

Nadat ’n boer van Olifantshoek by sy werkers gepleit het dat hulle hom nie moet doodmaak nie, is hy met ’n draad aan ’n boom vasgebind en in temperature van onder vriespunt vir dood agtergelaat.

Andrew Olivier (67) was slegs in sy kakiehemp en werkbroek geklee. Sy hande was styf agter sy rug vasgebind. Sy voete was vasgebind en ’n verband is gebruik om hom te muilband.

Terug by die plaashuis sou 'n sekerheidsmaatskappy later ook die liggaam van sy vrou, Bets (65), aantref.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Rand - Dollar
17.99
-0.2%
Rand - Pond
19.93
+0.1%
Rand - Euro
17.54
+0.4%
Rand - Aus dollar
11.64
+0.2%
Rand - Jen
0.12
-0.1%
Goud
1,667.11
+0.4%
Silwer
18.96
+0.7%
Palladium
2,202.50
-0.1%
Platinum
864.00
-0.5%
Brent-ruolie
88.49
-0.9%
Top-40
57,049
+0.2%
Alle aandele
63,410
+0.2%
Hulpbronne 10
59,548
-0.4%
Industriële 25
76,945
+0.2%
Finansiële 15
13,842
+1.0%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos