Onderhoof doodgeskiet toe sy by skoolhek wou uitry

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Thembisile Ngendane (50), adjunkhoof van die Phomolong Secondary School, is Vrydag by dié skool doodgeskiet. Foto: Verskaf
Thembisile Ngendane (50), adjunkhoof van die Phomolong Secondary School, is Vrydag by dié skool doodgeskiet. Foto: Verskaf

Kort nadat matriekleerlinge van ’n skool in Thembisa aan die Oos-Rand hul uitslae gekry het, is die adjunkhoof van dié skool koelbloedig in die parkeerterrein doodgeskiet.

Thembisile Ngendane (50), adjunkhoof van die Phomolong Secondary School, is Vrydagoggend doodgeskiet toe sy by die skoolhek wou uitry.

Angie Motshekga, minister van basiese onderwys, het haar skok uitgespreek oor die moord en gesê skole is veronderstel om veilige plekke van leer en onderrig te wees.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
besig om te laai... Regstreeks
Bangladesh 465/10
Sri Lanka 397/10 & 39/2
Rand - Dollar
16.08
-1.0%
Rand - Pond
19.85
+0.2%
Rand - Euro
16.84
-0.3%
Rand - Aus dollar
11.18
-0.1%
Rand - Jen
0.13
-2.0%
Goud
1,816.59
+0.1%
Silwer
21.40
-1.1%
Palladium
2,006.50
-2.4%
Platinum
938.25
-1.9%
Brent-ruolie
111.93
-2.1%
Top-40
62,494
-0.9%
Alle aandele
69,083
-0.9%
Hulpbronne 10
71,795
-1.4%
Industriële 25
76,804
-1.3%
Finansiële 15
16,026
+0.8%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos