‘Ons het oorleef,’ sê vrou ná rooftog

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Die gastehuis op die Coppull- private natuurreservaat by Stanford naby Hermanus.
Die gastehuis op die Coppull- private natuurreservaat by Stanford naby Hermanus.

Dit was soos ’n rolprent, maar toe hulle besef dit is regtig ’n rooftog, het die werklikheid hulle getref dat hul lewe in gevaar is. Veral toe hul aanvallers hulle laat opstaan, het dit gevoel hulle sou enige oomblik doodgeskiet word.

Naomi Herselman, ’n sakevrou van Stanford naby Hermanus, is Vrydagaand saam met ’n groep van 13 mense deur drie gewapende mans in ’n gastehuis vasgebind en van juweliersware en kontant beroof. ’n Vierde rower het hom later by die groep aangesluit.

Selfs die laaste paar garnale wat hulle vir aandete gehad het, is in ’n plastieksak gegooi en gevat.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Rand - Dollar
16.40
+0.3%
Rand - Pond
19.83
+0.0%
Rand - Euro
16.67
+0.2%
Rand - Aus dollar
11.52
+0.3%
Rand - Jen
0.12
+1.0%
Goud
1,776.44
-0.2%
Silwer
20.14
-0.6%
Palladium
2,151.00
-0.1%
Platinum
938.00
0.0%
Brent-ruolie
95.10
-3.2%
Top-40
64,726
+1.1%
Alle aandele
71,505
+1.1%
Hulpbronne 10
65,387
+3.2%
Industriële 25
87,072
+0.1%
Finansiële 15
16,239
+0.5%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos