Ontsnapte Venter se vryheid van korte duur

akkreditasie
Gerhardus Andries Venter is Donderdagmiddag weer in hegtenis geneem nadat hy Sondag uit die Noordeinde-tronk in Gqeberha ontsnap het.  Foto: Verskaf
Gerhardus Andries Venter is Donderdagmiddag weer in hegtenis geneem nadat hy Sondag uit die Noordeinde-tronk in Gqeberha ontsnap het. Foto: Verskaf

’n Ontsnapte gevangene se vryheid was van korte duur toe polisie-informante hom Donderdag op ’n strand in Gqeberha opmerk.

Gerhardus Andries Venter (35), ’n veroordeelde dief, het Sondag uit die Noordeinde-tronk ontsnap, skaars twee maande nadat hy sy tronkstraf van 24 maande begin uitdien het.

Die polisie en beamptes van die departement van korrektiewe dienste (DKD) het Donderdag op Venter toegesak waar hy naby Koningstrand weggekruip het.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
besig om te laai... Regstreeks
Knights 0
Titans 314/3
besig om te laai... Regstreeks
Western Province 306/6
Lions 0
besig om te laai... Regstreeks
Boland 310/2
North West 0
besig om te laai... Regstreeks
Dolphins 0
Warriors 343/6
besig om te laai... Regstreeks
Mpumalanga 224/10
Easterns 62/3
besig om te laai... Regstreeks
Limpopo 227/10
South Western Districts 2/1
besig om te laai... Regstreeks
Border 86/10
Northern Cape 179/2
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
15.50
-1.1%
Rand - Pond
20.74
-0.4%
Rand - Euro
17.27
-0.2%
Rand - Aus dollar
10.89
+0.1%
Rand - Jen
0.13
-0.5%
Goud
1,794.60
-1.3%
Silwer
22.68
-3.5%
Palladium
2,376.05
+1.8%
Platinum
1,023.50
-1.0%
Brent-ruolie
89.96
+2.0%
Top-40
67,070
-0.4%
Alle aandele
73,504
-0.4%
Hulpbronne 10
75,094
-0.2%
Industriële 25
90,477
-1.1%
Finansiële 15
15,064
+0.9%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos