Ontvoerde meisie (4) ná bykans 2 weke opgespoor

akkreditasie
Foto ter illustrasie. Foto: Unsplash/Jp Valery
Foto ter illustrasie. Foto: Unsplash/Jp Valery

’n Intensiewe soektog om ’n vierjarige meisie veilig met haar familie in Kirkwood in die Oos-Kaap te herenig, het ’n gelukkige einde gehad toe sy Dinsdag deur Tsitsikamma se honde-eenheid in Knysna gevind is.

Sy is op 4 Augustus ontvoer terwyl sy buite haar huis in Suikerbekkiestraat in Bergsig, Kirkwood, gespeel het.

Sers. Christopher Spies, polisiewoordvoerder, sê die eenheid teen gesinsgeweld, kindermishandeling en seksuele misdrywe (GKS) in Kariega het op 4 Augustus ’n saak van ontvoering geopen.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
besig om te laai... Regstreeks
Sri Lanka 113/1
West Indies 0
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
16.16
+0.8%
Rand - Pond
21.49
+0.3%
Rand - Euro
18.23
+0.2%
Rand - Aus dollar
11.52
+0.2%
Rand - Jen
0.14
+0.0%
Goud
1,784.02
-0.5%
Silwer
22.85
-1.3%
Palladium
1,793.50
+2.4%
Platinum
969.50
+1.5%
Brent-ruolie
72.72
-11.6%
Top-40
63,601
+1.9%
Alle aandele
70,009
+2.0%
Hulpbronne 10
65,581
+2.4%
Industriële 25
93,900
+1.1%
Finansiële 15
13,460
+3.6%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos