Ontvoering: Valke trek kolonel vas wat glo omkoopgeld eis van familie

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Ter illustrasie. Foto: iStock
Ter illustrasie. Foto: iStock

’n Polisiekolonel wat deel was van ’n taakspan wat ontvoerings ondersoek, word nou self deur die Valke ondersoek omdat hy glo omkoopgeld geeïs het van die familie van ’n sakeman wat in Johannesburg ontvoer is.

Lt.kol. Thatia Moremi het Vrydag in die streekhof in Johannesburg op ’n aanklag van korrupsie verskyn.

Hy is reeds in April deur die Valke in kennis gestel dat hy ondersoek word omdat hy glo R40 000 as omkoopgeld sou eis van die ontvoerde sakeman se familie. Die sakeman is vroeër vanjaar in die Johannesburgse middestad ontvoer.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
besig om te laai... Regstreeks
South Africa A 109/4
India A 0
besig om te laai... Regstreeks
Sri Lanka 204/10
West Indies 69/1
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
16.05
+0.9%
Rand - Pond
21.40
+0.7%
Rand - Euro
18.21
+0.3%
Rand - Aus dollar
11.45
+0.9%
Rand - Jen
0.14
+0.4%
Goud
1,792.45
+0.4%
Silwer
22.86
-0.2%
Palladium
1,760.99
-2.2%
Platinum
954.45
-1.2%
Brent-ruolie
73.44
+1.0%
Top-40
63,770
+0.3%
Alle aandele
70,192
+0.3%
Hulpbronne 10
66,666
+1.7%
Industriële 25
93,088
-0.9%
Finansiële 15
13,506
+0.4%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos