Oos-Londen: ‘Wat gebeur het, is ’n bloedbad’

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Forensiese personeel verwyder die lyk van een van die jongmense wat Sondag by die taverne in Scenery Park in Oos-Londen gevind is.  Foto: Sky News
Forensiese personeel verwyder die lyk van een van die jongmense wat Sondag by die taverne in Scenery Park in Oos-Londen gevind is. Foto: Sky News

Die polisie gebruik al die hulpbronne tot sy beskikking om die omstandighede te ondersoek wat tot die skokkende dood van minstens 21 jongmense die afgelope naweek in ’n taverne in Scenery Park, Oos-Londen gelei het.

“Wat gebeur het, kan gelykgestel word aan ’n bloedbad,” het Oos-Londen se burgemeester, Xola Pakati, in ’n verklaring gesê.

Kol. Athlende Mathe, polisiewoordvoerder, sê forensiese kundiges van die nasionale hoofkwartier in Pretoria is reeds gestuur om die polisie in die Oos-Kaap met die ondersoek te help.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Rand - Dollar
16.17
+0.5%
Rand - Pond
19.63
+0.2%
Rand - Euro
16.59
+0.2%
Rand - Aus dollar
11.52
+0.2%
Rand - Jen
0.12
+0.2%
Goud
1,802.29
0.0%
Silwer
20.82
0.0%
Palladium
2,227.50
0.0%
Platinum
966.00
0.0%
Brent-ruolie
98.15
-1.5%
Top-40
63,996
-1.0%
Alle aandele
70,731
-0.8%
Hulpbronne 10
64,048
-2.8%
Industriële 25
86,577
-0.6%
Finansiële 15
16,059
+0.6%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos