Oud-Bok gaan dié straatgeveg nie daar laat

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Grant Esterhuizen wys sy beserings.
Grant Esterhuizen wys sy beserings.

Die twee mans wat ’n oud-Springbok Saterdagaand buite ’n nagklub in Mbombela aangerand het, het alle bedoeling gehad om dit te doen.

So sê Grant Esterhuizen (46) en voeg by dat hy dit nie daar gaan laat nie.

“Dit gaan nie oor my ego nie – omdat ek seergekry het nie. Dit (aanrandings by kuierplekke) gebeur meer gereeld en daar is mense wat dit finansieel nie verder kan hanteer nie. Ek staan vir hulle op,” het Esterhuizen aan Netwerk24 gesê.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Rand - Dollar
17.93
-1.8%
Rand - Pond
19.45
-0.0%
Rand - Euro
17.37
-0.0%
Rand - Aus dollar
11.70
-0.0%
Rand - Jen
0.13
-0.0%
Goud
1,643.66
0.0%
Silwer
18.87
0.0%
Palladium
2,073.00
0.0%
Platinum
858.50
0.0%
Brent-ruolie
86.15
-5.0%
Top-40
57,110
-3.1%
Alle aandele
63,417
-2.9%
Hulpbronne 10
56,319
-7.5%
Industriële 25
78,436
-1.2%
Finansiële 15
14,142
-1.6%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos