Paniekknoppie vroeër die oggend van leraar se moord gedruk

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Ds. Liezel de Jager, leraar van die NG kerk Suidkus, wat Woensdagoggend vermoedelik vermoor is nadat sy gaan draf het. Foto: Anena Burger
Ds. Liezel de Jager, leraar van die NG kerk Suidkus, wat Woensdagoggend vermoedelik vermoor is nadat sy gaan draf het. Foto: Anena Burger

Sowat ’n uur voordat die vermoorde ds. Liezel de Jager (38) se man, Werner (43), die nooddienste in Amanzimtoti gebel het nadat hy op haar lyk in hul erf afgekom het, is die paniekknoppie van hul huis gedruk.

Die De Jager-egpaar se huis het ’n alarmstelsel wat aan ’n veiligheidsdiens gekoppel is.

Die paniekknoppie is omstreeks 06:00 gedruk, waarna die veiligheidsdiens vir Werner gebel het.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
besig om te laai... Regstreeks
South Africa A 297/10 & 212/10
India A 276/10 & 40/2
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
15.88
+0.3%
Rand - Pond
21.07
+0.5%
Rand - Euro
17.96
+0.2%
Rand - Aus dollar
11.22
+0.7%
Rand - Jen
0.14
+0.4%
Goud
1,773.16
+0.3%
Silwer
22.34
-0.2%
Palladium
1,842.00
+3.2%
Platinum
943.50
+0.3%
Brent-ruolie
69.67
+1.2%
Top-40
64,529
-0.0%
Alle aandele
71,012
-0.0%
Hulpbronne 10
67,147
-0.6%
Industriële 25
93,751
+0.1%
Finansiële 15
13,988
+0.7%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos