Plaasbestuurder gedreig, skape op pad na voerkraal geroof

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Die dormerskape agterop die bakkie kort voordat hulle gesteel is.  Foto: Verskaf
Die dormerskape agterop die bakkie kort voordat hulle gesteel is. Foto: Verskaf

’n Boer van Carolina in Mpumalanga is 14 dormerskape kwyt nadat sy plaasbestuurder op pad na ’n voerkraal oorval en die skape geroof is.

Francois Malan sê Jean Bruwer, sy plaasbestuurder, is Donderdag omstreeks 09:45 op pad na ’n voerkraal op Leandra deur twee bakkies met ses insittendes sowat 5 km buite Hendrina van die pad gedwing, waarna een van die rowers Bruwer met ’n vuurwapen teen die kop gedreig het. Die skape agterop Bruwer se bakkie is deur die ander rowers op een van hul bakkies gelaai.

“Die een bakkie het voor hom ingery en hom gedwing om stadiger te ry, terwyl die ander bakkie van die kant af gekom en hom van die pad af gedwing het,” sê Malan, wat in Pretoria woon.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Rand - Dollar
16.73
-1.2%
Rand - Pond
19.95
-0.9%
Rand - Euro
17.10
-0.7%
Rand - Aus dollar
11.37
-1.1%
Rand - Jen
0.12
-1.6%
Goud
1,764.64
-0.0%
Silwer
19.21
-0.0%
Palladium
1,954.50
+0.8%
Platinum
861.50
-0.8%
Brent-ruolie
102.77
-10.4%
Top-40
59,899
+1.6%
Alle aandele
65,972
+1.5%
Hulpbronne 10
61,096
+2.8%
Industriële 25
81,399
+1.3%
Finansiële 15
14,452
+0.7%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos