Plet: Vuurwapens, patrone in huis gekry

akkreditasie
Die ongelisensieerde vuurwapens en ammunisie.
Die ongelisensieerde vuurwapens en ammunisie.

Dele van ’n polisie-uniform, verskeie vuurwapens, patrone en dwelms is in ’n klopjag op ’n huis in Plettenbergbaai gekry.

Lede van die polisie se eenheid vir openbare orde, misdaadintelligensie in George en die Eden-kluster se misdaadbestrydingspan het Woensdag kort voor 19:00 op die huis in Nkqubelastraat, Kwanokuthula, toegeslaan.

Die huis is deursoek en die polisie het op vier handwapens, 122 patrone van verskillende kalibers, selfone, ’n platskermtelevisie, ’n rekenaarskerm, toerusting wat gebruik word om by huise in te breek en 22 g tik met ’n waarde van R20 000 afgekom.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
besig om te laai... Regstreeks
Sri Lanka 113/1
West Indies 0
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
16.16
+0.8%
Rand - Pond
21.49
+0.3%
Rand - Euro
18.23
+0.2%
Rand - Aus dollar
11.52
+0.2%
Rand - Jen
0.14
+0.0%
Goud
1,784.02
-0.5%
Silwer
22.85
-1.3%
Palladium
1,793.50
+2.4%
Platinum
969.50
+1.5%
Brent-ruolie
72.72
-11.6%
Top-40
63,601
+1.9%
Alle aandele
70,009
+2.0%
Hulpbronne 10
65,581
+2.4%
Industriële 25
93,900
+1.1%
Finansiële 15
13,460
+3.6%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos