Polisie deurbraak ná brandstofdiefstal van R5,5 miljoen

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Die diefstal op 7 Mei is op kringtelevisie vasgevang. Foto: Verskaf
Die diefstal op 7 Mei is op kringtelevisie vasgevang. Foto: Verskaf

Die polisie het twee verdagtes vasgetrek wat na bewering vroeër die maand deel was van ’n groep wat brandstof in Louis Trichardt, Limpopo, gesteel het.

Brandstof van R5,5 miljoen is in die rooftog gesteel en ’n 43-jarige werknemer is geskiet.

Netwerk24 het vroeër berig dat die groep rowers voorgegee het hulle wil brandstof by Alliance Fuel koop.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
besig om te laai... Regstreeks
Bangladesh 442/7
Sri Lanka 397/10
Rand - Dollar
15.97
-0.3%
Rand - Pond
19.80
+0.4%
Rand - Euro
16.79
-0.0%
Rand - Aus dollar
11.20
-0.2%
Rand - Jen
0.12
-0.5%
Goud
1,815.75
+0.0%
Silwer
21.66
+0.1%
Palladium
2,093.06
+1.8%
Platinum
963.25
+0.8%
Brent-ruolie
111.93
-2.1%
Top-40
63,171
+0.2%
Alle aandele
69,877
+0.3%
Hulpbronne 10
72,842
+0.1%
Industriële 25
77,897
+0.1%
Finansiële 15
16,014
+0.7%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos