Polisie kry 51 wapens in huis in Sasolburg; een vas

akkreditasie
Van die ammunisie wat in die verdagte se besit gevind is.Foto: Verskaf
Van die ammunisie wat in die verdagte se besit gevind is.Foto: Verskaf

Die polisie het Sondag beslag gelê op meer as 50 vuurwapens en duisende patrone by ’n huis in Sasolburg.

Die polisie het inligting van die misdaadintelligensiediens in die Wes-Kaap ontvang oor ’n huis in Sasolburg waar vuurwapens glo geberg word.

Brig. Motantsi Makhele, provinsiale polisiewoordvoerder, sê in ’n verklaring by die polisie se aankoms by die huis in Uniestraat is die eienaar gevra vir dokumentasie om te bewys dat hy die vuurwapens in veilige bewaring mag hou. Hy kon nie die nodige dokumentasie verskaf nie.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
besig om te laai... Regstreeks
Bangladesh 465/9
Sri Lanka 397/10
Rand - Dollar
15.89
+0.2%
Rand - Pond
19.73
+0.8%
Rand - Euro
16.73
+0.3%
Rand - Aus dollar
11.17
+0.1%
Rand - Jen
0.12
-0.1%
Goud
1,819.39
+0.2%
Silwer
21.74
+0.5%
Palladium
2,085.50
+1.4%
Platinum
969.50
+1.4%
Brent-ruolie
111.93
-2.1%
Top-40
62,910
-0.2%
Alle aandele
69,595
-0.2%
Hulpbronne 10
72,530
-0.4%
Industriële 25
77,464
-0.4%
Finansiële 15
15,986
+0.6%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos