Polisie ondersoek glo sindikaat wat Boland-plase aanval

akkreditasie
’n Prentjiemooi agtergrond vir troues: Volgens plaaslike eiendomskenners het “troutoerisme” in die Kaapse Wynland en die Boland aansienlik toegeneem – iets waarby die eiendomsmark in die dorpies om die Kaap kan baat vind. Die dorpie Tulbagh, in die Winterhoek-omgewing, is een van die plekke wat nou ’n gewilde troubestemming geword het. Foto’s: VERSKAF
’n Prentjiemooi agtergrond vir troues: Volgens plaaslike eiendomskenners het “troutoerisme” in die Kaapse Wynland en die Boland aansienlik toegeneem – iets waarby die eiendomsmark in die dorpies om die Kaap kan baat vind. Die dorpie Tulbagh, in die Winterhoek-omgewing, is een van die plekke wat nou ’n gewilde troubestemming geword het. Foto’s: VERSKAF

’n Spesiale taakmag van die polisie ondersoek glo die vlaag gewapende rooftogte die afgelope paar weke in die Stellenbosch-, Paarl-, Franschhoek- en Elgin-gebied.

Netwerk24 verneem die gesamentlike taakmag ondersoek die moontlikheid dat ’n sindikaat die rooftogte uitvoer en dat die sindikaatlede buitelanders is.

In een van die jongste voorvalle is vyf gaste op die boetiekwynplaas South Hills in die Elginvallei Maandagaand deur vyf gewapende mans oorrompel en onder meer van selfone, skootrekenaars en horlosies beroof.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
besig om te laai... Regstreeks
South Africa A 297/10 & 74/1
India A 276/10
besig om te laai... Regstreeks
Sri Lanka 204/10 & 328/8
West Indies 253/10
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
15.85
+1.3%
Rand - Pond
21.11
+0.9%
Rand - Euro
17.98
+1.0%
Rand - Aus dollar
11.26
+1.2%
Rand - Jen
0.14
+1.4%
Goud
1,777.28
-0.3%
Silwer
22.37
+0.2%
Palladium
1,742.78
-0.1%
Platinum
947.61
+1.2%
Brent-ruolie
68.87
-0.5%
Top-40
64,698
-0.1%
Alle aandele
71,135
-0.1%
Hulpbronne 10
67,743
-0.2%
Industriële 25
93,840
-0.2%
Finansiële 15
13,907
+0.2%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos