Deel

Polisie ondervra 3 oor moord op Duitse toeris

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Foto ter illustrasie
Foto ter illustrasie

Die polisie in Mpumalanga hou drie mense tans aan vir ondervraging in verband met 'n Duitse toeris wat Maandag doodgeskiet is.

Lirandzu Themba, woordvoerder vir Bheki Cele, minister van polisie, het die inligting op Twitter bekend gemaak.

Cele het Woensdag die toneel naby Witrivier, waar Jörg Schnarr (67) voor sy vrou, Vera, en twee vriende, Reiner en Andrea Nüchter, doodgeskiet is, besoek. Die vier was op pad na 'n lodge naby die Numbi-hek van die Krugerwildtuin toe die voorval gebeur het.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
heading
description
username
Wys Kommentaar ()
besig om te laai... Regstreeks
South Africa 264/6
West Indies 260/10
besig om te laai... Regstreeks
Zimbabwe 249/10
Netherlands 255/7
Rand - Dollar
18.55
-0.2%
Rand - Pond
22.66
+0.3%
Rand - Euro
19.99
-0.7%
Rand - Aus dollar
12.36
+0.7%
Rand - Jen
0.14
+0.2%
Platinum
969.69
-1.5%
Palladium
1,397.82
-1.3%
Goud
1,953.87
-1.3%
Silwer
22.36
-0.8%
Brent-ruolie
73.79
+1.1%
Top-40
68,799
0.0%
Alle aandele
74,271
0.0%
Hulpbronne 10
65,660
0.0%
Industriële 25
99,818
0.0%
Finansiële 15
15,066
0.0%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos