Polisie publiseer foto’s in hoop om vermiste Gqeberha-vrou te vind

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Silvia Wittal
Silvia Wittal

Die polisie het foto’s van ’n houer met blomme en ’n tatoeëermerk uitgereik in die hoop om nuwe inligting te vind oor Silvia Wittal, ’n Duitse onderwyseres van Gqeberha wat in Desember verlede jaar vermis geraak het.

Die polisie het Vrydag in ’n verklaring gesê die soektog na Wittal (45) duur voort en het opnuut ’n beroep op die publiek gedoen om met inligting na vore te kom.

“Die jongste inligting is Vrydag bekend gemaak,” het kol. Priscilla Naidu Sondag aan Netwerk gesê. “Sedertdien het ons nog geen nuwe inligting ontvang nie.”

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Rand - Dollar
16.61
+1.0%
Rand - Pond
20.07
+0.9%
Rand - Euro
16.94
+0.8%
Rand - Aus dollar
11.60
-0.1%
Rand - Jen
0.12
+1.0%
Goud
1,788.72
+0.8%
Silwer
20.65
+3.8%
Palladium
2,244.50
+5.4%
Platinum
944.50
+0.8%
Brent-ruolie
94.92
+0.8%
Top-40
63,771
+1.0%
Alle aandele
70,266
+1.1%
Hulpbronne 10
65,045
+1.5%
Industriële 25
85,829
+1.1%
Finansiële 15
15,741
+0.4%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos