Deel

Polisie se veldtog vir veiliger feestyd in Tuinroete bekend gestel

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Genl.maj. Mpumelelo Manci, adjunkkommissaris van sigbare polisiëring in die Wes-Kaap, Vrydag by die Garden Route Mall in George toe die polisie sy Veiliger Feestyd-veldtog in die Tuinroete aan die publiek bekend gestel het. Foto: Verskaf
Genl.maj. Mpumelelo Manci, adjunkkommissaris van sigbare polisiëring in die Wes-Kaap, Vrydag by die Garden Route Mall in George toe die polisie sy Veiliger Feestyd-veldtog in die Tuinroete aan die publiek bekend gestel het. Foto: Verskaf

Misdadigers in die Tuinroete kan die feestyd geen genade van die polisie verwag nie.

’n Parade waaraan die polisie, munisipale wetstoepassers en verkeersbeamptes van die Tuinroete deelgeneem het, is Vrydagmiddag by die Garden Route Mall in George gehou as deel van die Wes-Kaapse polisie se Veiliger Feestyd-veldtog.

Die veldtog is amptelik deur genl.maj. Mpumelelo Manci, adjunkkommissaris van sigbare polisiëring in die Wes-Kaap, geopen.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
heading
description
username
Wys Kommentaar ()
Rand - Dollar
19.66
+0.7%
Rand - Pond
24.27
-0.0%
Rand - Euro
21.10
-0.0%
Rand - Aus dollar
12.81
-0.0%
Rand - Jen
0.14
-0.0%
Platinum
1,022.46
0.0%
Palladium
1,423.51
0.0%
Goud
1,946.75
0.0%
Silwer
23.32
0.0%
Brent-ruolie
76.95
+0.9%
Top-40
71,404
+0.6%
Alle aandele
76,590
+0.5%
Hulpbronne 10
67,438
+0.5%
Industriële 25
106,353
+1.0%
Finansiële 15
14,654
-0.4%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos