Polisie skiet 2 dood ná kapings en jaagtog

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Die toneel op die R82 tussen Koppies en Zamdela, Sasolburg, waar twee mans in die gekaapte Toyota RAV4 in hegtenis geneem is.
Die toneel op die R82 tussen Koppies en Zamdela, Sasolburg, waar twee mans in die gekaapte Toyota RAV4 in hegtenis geneem is.

’n Wilde jaagtog ná ’n rooftog in Mooinooi in Noordwes, het Vrydag in die Vrystaat in twee voertuigkapings en ’n oor-en-weer-skietery geëindig.

“Polisielede van Kroonstad het Vrydagoggend vroeg op die Steynsrus-pad ’n padversperring beman toe hulle hoor ’n swart Porsche met vyf insittendes is in hul rigting op pad,” sê brig. Motantsi Makhele, ’n Vrystaatse polisiewoordvoerder.

Die polisielede het onmiddellik vir bystand van ander polisiekantore gevra.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
besig om te laai... Regstreeks
Dumka Daredevils 189/4
Singhbhum Strikers 69/5
besig om te laai... Regstreeks
England (w) 4/0
South Africa (w) 284/10
Rand - Dollar
15.90
-0.2%
Rand - Pond
19.50
-0.2%
Rand - Euro
16.83
-0.3%
Rand - Aus dollar
11.05
-0.6%
Rand - Jen
0.12
+0.1%
Goud
1,825.63
+0.2%
Silwer
21.31
+0.7%
Palladium
1,891.50
+1.0%
Platinum
920.00
+0.9%
Brent-ruolie
115.09
+1.7%
Top-40
62,048
+0.9%
Alle aandele
68,340
+0.8%
Hulpbronne 10
66,714
+1.9%
Industriële 25
80,512
+0.4%
Finansiële 15
15,463
+0.2%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos