Deel

Polisie soek 'dooie' moordenaar wat glo by Woolies koop

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
30 Junie 2022. Is dit Thabo Bester in Woolworths? Foto: GroundUp
30 Junie 2022. Is dit Thabo Bester in Woolworths? Foto: GroundUp

Die polisie is amptelik op soek na die veroordeelde moordenaar en verkragter Thabo Bester (35), wat beteken hulle vermoed hy is nie verlede jaar in ’n brand in die gevangenis waar hy aangehou is, dood nie.

Dit gons behoorlik oor een van die land se vreemdste ontsnappings uit die tronk nadat besonderhede oor ’n nadoodse ondersoek en nuwe foto’s van Bester openbaar gemaak is.

Bester staan bekend as die Facebook-verkragter en is tot lewenslange tronkstraf gevonnis.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
heading
description
username
Wys Kommentaar ()
Rand - Dollar
17.80
-0.0%
Rand - Pond
21.95
+0.6%
Rand - Euro
19.29
+0.7%
Rand - Aus dollar
11.90
+0.5%
Rand - Jen
0.13
+0.2%
Platinum
991.29
+1.1%
Palladium
1,465.87
-0.8%
Goud
1,969.32
-0.6%
Silwer
24.07
+0.7%
Brent-ruolie
79.27
+1.3%
Top-40
70,498
-0.8%
Alle aandele
76,100
-0.8%
Hulpbronne 10
66,234
-1.9%
Industriële 25
102,950
-0.3%
Finansiële 15
15,496
-0.9%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos