Polisie soek man wat glo seuns by laerskool teister

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Die foto van Brent van Dam wat die polisie beskikbaar gestel het om die publiek te vra vir hulp om hom op te spoor.  Foto: MySaps
Die foto van Brent van Dam wat die polisie beskikbaar gestel het om die publiek te vra vir hulp om hom op te spoor. Foto: MySaps

Die polisie in Kaapstad se eenheid teen gesinsgeweld, kindermishandeling en seksuele oortredings (GKS) is op soek na ’n man wat na bewering minderjarige seuns by ’n laerskool geteister het.

Die polisie doen nou ’n beroep op die publiek om hulle by te staan om Brent van Dam (38), wat in Vermeulenstraat in Kaapstad gewoon het, op te spoor.

“Die verdagte het na bewering na die badkamers van ’n plaaslike skool gegaan waar hy twee minderjarige seuns aangetref het en een van die seuns gevra het om die badkamer te verlaat,” sê AO Joseph Swartbooi, polisiewoordvoerder.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
besig om te laai... Regstreeks
London Irish 3
Montpellier 0
besig om te laai... Regstreeks
Stade Francais 0
Benetton 3
besig om te laai... Regstreeks
USA Perpignan 0
Bristol Bears 14
besig om te laai... Regstreeks
Netherlands 0
Argentina 1
besig om te laai... Regstreeks
Pakistan 107/2
England 281/10
besig om te laai... Regstreeks
South Africa 335/7
Cricket Australia XI 0
besig om te laai... Regstreeks
West Indies (w) 0
England (w) 178/5
besig om te laai... Regstreeks
Australia 511/7
West Indies 102/4
Rand - Dollar
17.35
-1.0%
Rand - Pond
21.29
-1.3%
Rand - Euro
18.30
-0.9%
Rand - Aus dollar
11.80
-1.5%
Rand - Jen
0.13
-1.1%
Goud
1,799.14
+0.5%
Silwer
23.52
+2.0%
Palladium
1,963.53
+1.7%
Platinum
1,030.50
+2.1%
Brent-ruolie
76.15
-1.3%
Top-40
68,351
+0.1%
Alle aandele
74,548
+0.1%
Hulpbronne 10
73,315
-0.7%
Industriële 25
92,605
+1.0%
Finansiële 15
15,401
-0.9%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos