Polisie vat ‘dokter’ in Hillbrow vas

akkreditasie
Die deur van die “dokter” se spreekkamer in Hillbrow, Johannesburg.
Die deur van die “dokter” se spreekkamer in Hillbrow, Johannesburg.

’n 45-jarige man wat homself as ’n mediese dokter in Hillbrow, Johannesburg, voordoen en selfs medisyne in sy praktyk uitgee, is Dinsdagmiddag deur die polisie vasgetrek.

Die polisie het ’n klopjag by ’n perseel op die hoek van Pretoria- en Claimstraat uitgevoer en die gewilde “huisdokter” in sy “praktyk” voor pasiënte in hegtenis geneem, sê sers. Mduduzi Zondo, polisiewoordvoerder.

“Hy het selfs allerhande skanderings en selfs sonars gedoen. Hy het al die toerusting gehad,” sê Zondo.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
15.37
-0.2%
Rand - Pond
20.60
+0.3%
Rand - Euro
17.14
+0.6%
Rand - Aus dollar
10.87
+0.4%
Rand - Jen
0.13
+0.5%
Goud
1,799.12
-1.1%
Silwer
22.78
-3.1%
Palladium
2,293.50
-1.8%
Platinum
1,020.00
-1.4%
Brent-ruolie
89.96
+2.0%
Top-40
67,116
-0.4%
Alle aandele
73,542
-0.4%
Hulpbronne 10
75,134
-0.2%
Industriële 25
90,679
-0.9%
Finansiële 15
15,023
+0.7%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos