Polisie volg leidrade op, steeds geen teken van vermiste baba

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Kai-isha Meniers word steeds vermis. Foto: Verskaf
Kai-isha Meniers word steeds vermis. Foto: Verskaf

Alle leidrade word opgevolg in die polisiesoektog na die babameisie Kai-isha Meniers van Bishop Lavis wat sedert April vermis word.

Kai-isha is op 30 April laas gesien toe haar ma, Francis, haar na ’n winkel saamgeneem het.

’n Onbekende vrou het Meniers se guns gewen deur vir dié ma van sewe kos en babagoed te koop. Sy het toe die twee maande oue Kai-isha by die vrou gelos terwyl sy vinnig by ’n kruidenierswinkel in is, het sy aan Netwerk24 gesê.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Rand - Dollar
16.64
-0.2%
Rand - Pond
20.14
-0.3%
Rand - Euro
17.02
-0.5%
Rand - Aus dollar
11.61
-0.1%
Rand - Jen
0.12
-0.3%
Goud
1,791.21
+0.1%
Silwer
20.61
-0.3%
Palladium
2,198.81
-2.0%
Platinum
941.00
-0.4%
Brent-ruolie
96.65
+1.8%
Top-40
63,771
0.0%
Alle aandele
70,266
0.0%
Hulpbronne 10
65,045
0.0%
Industriële 25
85,829
0.0%
Finansiële 15
15,741
0.0%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos