Polisielid skiet vrou, vriend en toe homself in Springbok

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Sers. Bileur Hoffmann en sy vrou, Carmen. Foto: Facebook/Bileur Hoffmann
Sers. Bileur Hoffmann en sy vrou, Carmen. Foto: Facebook/Bileur Hoffmann

’n Polisielid van Springbok in die Noord-Kaap het Saterdag omstreeks 06:00 sy vrou en ’n vriend by hul huis geskiet, en daarna homself.

Grace Langa, woordvoerder vir die onafhanklike polisieondersoekdirektoraat (Opod), sê Opod ondersoek die voorval waarin sers. Bileur Hoffmann (39), wat aan die Springbok-polisiekantoor se eenheid vir openbare orde verbonde was, sy vrou, Carmen (32), en ’n 24-jarige man wat aan haar bekend was, geskiet het.

Carmen is in haar regterskouer, heup en regterarm geskiet.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
besig om te laai... Regstreeks
Afghanistan 254/5
Netherlands 150/3
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
15.31
-0.3%
Rand - Pond
20.61
-0.1%
Rand - Euro
17.26
+0.2%
Rand - Aus dollar
10.91
-0.1%
Rand - Jen
0.13
-0.3%
Goud
1,839.10
-0.2%
Silwer
23.70
-1.2%
Palladium
2,164.00
+0.8%
Platinum
1,016.50
-1.6%
Brent-ruolie
86.27
-1.9%
Top-40
66,116
+0.7%
Alle aandele
72,607
+0.6%
Hulpbronne 10
72,851
+1.9%
Industriële 25
90,660
-0.3%
Finansiële 15
14,812
+0.7%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos