Polisieman ‘maak 13-jarige swanger’; ma vas

akkreditasie
0:00
play article
Intekenaars kan na hierdie artikel luister
Ter illustrasie: Die Bolandse gemeenskap waar ’n polisieman glo seksuele misdrywe met minderjariges gepleeg het. Foto: Edrea du Toit
Ter illustrasie: Die Bolandse gemeenskap waar ’n polisieman glo seksuele misdrywe met minderjariges gepleeg het. Foto: Edrea du Toit

Die polisie het hierdie week die ma van ’n 13-jarige swanger meisie in Franschhoek in hegtenis geneem omdat sy nie die seksuele oortreding aangemeld het nie.

Die meisie is agt maande swanger, na bewering met die kind van ’n senior polisieman van die Franschhoek-polisiekantoor.

Die polisieman het glo ook voorheen ’n seksuele verhouding met haar suster (27) gehad toe sy 16 was. Twee kinders, onderskeidelik 11 en sewe, is uit die verhouding gebore.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
14.60
+1.1%
Rand - Pond
20.07
+0.6%
Rand - Euro
16.94
+1.1%
Rand - Aus dollar
10.83
+1.1%
Rand - Jen
0.13
+1.6%
Goud
1,767.22
-1.6%
Silwer
23.32
-0.9%
Palladium
2,076.50
-3.1%
Platinum
1,060.26
-0.1%
Brent-ruolie
84.00
+1.0%
Top-40
60,494
+0.2%
Alle aandele
67,029
+0.3%
Hulpbronne 10
64,347
-0.1%
Industriële 25
84,819
+0.7%
Finansiële 15
13,961
-0.3%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy
Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos