R400 m. se kokaïen in vragmotor by vulstasie op N1 gekry

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Die vragmotor waarin die kokaïen vervoer is. Foto: Verskaf
Die vragmotor waarin die kokaïen vervoer is. Foto: Verskaf

’n Vragmotor met ’n besending kokaïen van meer as R400 miljoen is Donderdag op die N1 naby Kaapstad voorgekeer.

Dit kom nadat lede van die Valke, misdaadintelligensie en die Wes-Kaapse verkeersowerhede ’n wenk opgevolg het oor ’n vragmotor wat vermoedelik dwelmmiddels vervoer.

Die vragmotor wat in die rigting van Kaapstad gery het, is by die Engen Winelands-vulstasie opgemerk.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Rand - Dollar
16.17
+0.5%
Rand - Pond
19.63
+0.2%
Rand - Euro
16.59
+0.2%
Rand - Aus dollar
11.52
+0.2%
Rand - Jen
0.12
+0.2%
Goud
1,802.29
0.0%
Silwer
20.82
0.0%
Palladium
2,227.50
0.0%
Platinum
966.00
0.0%
Brent-ruolie
98.15
-1.5%
Top-40
63,996
-1.0%
Alle aandele
70,731
-0.8%
Hulpbronne 10
64,048
-2.8%
Industriële 25
86,577
-0.6%
Finansiële 15
16,059
+0.6%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos