Raaisel verdiep ná broers se ‘selfdood’

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Jason en Leonard Rom.
Jason en Leonard Rom.

Drie weke voordat die lyke van ’n tweeling in hul motor buite Simonstad gevind is, het een van die broers ’n bendelid tydens ’n rooftog by hul blyplek in Kaapstad doodgeskiet.

’n Kennis van die broers Jason en Leonard Rom (44) het aan Rapport vertel Leonard het ’n vriend in Johannesburg gebel met die nuus dat hy ’n inbreker, lid van ’n “col­oured gang”, by hul verblyfplek in die Kaap uit noodweer doodgeskiet het.

Volgens die vriend was Leonard paniekerig dat hy en sy broer uit vergelding leed aangedoen kon word.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
besig om te laai... Regstreeks
Leinster 15
Munster 12
besig om te laai... Regstreeks
Edinburgh 28
Glasgow Warriors 11
Rand - Dollar
15.77
+0.7%
Rand - Pond
19.69
+0.5%
Rand - Euro
16.65
+0.5%
Rand - Aus dollar
11.10
+0.6%
Rand - Jen
0.12
+0.5%
Goud
1,846.66
0.0%
Silwer
21.76
0.0%
Palladium
1,970.00
0.0%
Platinum
958.50
0.0%
Brent-ruolie
112.55
+0.5%
Top-40
61,000
-1.2%
Alle aandele
67,575
-1.0%
Hulpbronne 10
72,529
+1.6%
Industriële 25
72,948
-3.9%
Finansiële 15
15,746
+0.1%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos