Randburg-vrou vas oor sy dagga vir Amerikaanse tronkvoëls pos

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Tanya Baird (46)
Tanya Baird (46)

’n Vrou van 46 wat ’n tuisnywerheid in Randburg bedryf, kan vir 20 jaar agter tralies beland nadat sy beken het dat sy sintetiese dagga per pos aan gevangenes in tronke in Ohio in die VSA gestuur het.

Tanya Baird, ’n ma en eienaar van Enchanted Cakes in Randburg, het in Junie skuld beken op aanklagte dat sy deel was van ’n sameswering om “sintetiese kannabinoïede” na tronke in Ohio te smokkel. Baird het in Maart na die VSA gevlieg en is by haar aankoms by die John Glenn Columbus-lughawe in Ohio in hegtenis geneem.

Sy het ’n paar uur later in die hof verskyn op aanklagte dat sy sintetiese dagga en Suboxone – ­opioïede-medikasie vir heroïenonttrekking – per pos van Suid-Afrika na die VSA ingevoer het en dat die eindgebruikers van die middels gevangenes in Ohio was.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
besig om te laai... Regstreeks
Garden Route Badgers 158/9
Eastern Cape 158/6
Rand - Dollar
17.73
+0.6%
Rand - Pond
20.15
+0.2%
Rand - Euro
17.50
+0.2%
Rand - Aus dollar
11.58
+0.4%
Rand - Jen
0.12
+0.7%
Goud
1,704.71
+0.3%
Silwer
21.00
+1.4%
Palladium
2,280.52
+2.5%
Platinum
916.80
+1.4%
Brent-ruolie
88.86
+4.2%
Top-40
57,850
0.0%
Alle aandele
64,227
0.0%
Hulpbronne 10
61,646
0.0%
Industriële 25
77,524
0.0%
Finansiële 15
13,816
0.0%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos