Regse bomplanter ontsnap oor grens

akkreditasie
Johan (middel) en Wilhelm Pretorius in 2013 in die hooggeregshof in Pretoria by hul pa, dr. Lets Pretorius. Johan en Wilhelm is op 28 Maart vanjaar op parool vrygelaat.  Foto: Brendan Croft
Johan (middel) en Wilhelm Pretorius in 2013 in die hooggeregshof in Pretoria by hul pa, dr. Lets Pretorius. Johan en Wilhelm is op 28 Maart vanjaar op parool vrygelaat. Foto: Brendan Croft

’n Verregse bomplanter wat in die 1990’s lewenslank tronk toe gestuur is vir sy aandeel in ’n ontploffing waarin vier mense dood is, het dieselfde dag waarop hy op parool vrygelaat is, oor die grens na Namibië gevlug.

Jan (Voetbôl) van der Westhuizen, die baasbrein agter die Oukersdag-bomontploffing in Worcester in die Wes-Kaap in 1996, was egter binne ure nadat hy uit die tronk op Upington vrygelaat is, weer agter tralies.

Nadat die Suid-Afrikaanse owerhede inligting ontvang het dat hy gevlug het, het hulle die Namibiërs in kennis gestel, wat hom by Aroab aan die Namibiese kant van die grens, naby die Kgalagadi-oorgrenspark, vasgetrek het.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
besig om te laai... Regstreeks
Argentina 6
Scotland 3
besig om te laai... Regstreeks
West Indies 0
Bangladesh 46/2
besig om te laai... Regstreeks
England 84/5
India 416/10
Rand - Dollar
16.50
-1.3%
Rand - Pond
19.96
-1.0%
Rand - Euro
17.21
-1.0%
Rand - Aus dollar
11.24
-1.0%
Rand - Jen
0.12
-1.0%
Goud
1,810.71
0.0%
Silwer
19.89
0.0%
Palladium
1,964.46
0.0%
Platinum
892.00
0.0%
Brent-ruolie
111.63
+2.3%
Top-40
59,640
-0.8%
Alle aandele
65,662
-0.9%
Hulpbronne 10
61,245
-4.1%
Industriële 25
80,264
+1.1%
Finansiële 15
14,564
-0.8%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos