Rowers sluit mense in poskantoor se kluis toe

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister

Polisie in Gqeberha is op soek na twee gewapende rowers wat vroeër Saterdag ’n poskantoor beroof het.

Die polisie sê in ’n verklaring twee rowers het omstreeks 11:00 by die Sidwell-poskantoor ingegaan en vier werknemers asook ’n klant by die kluis ingedwing en hulle daarin toegesluit.

Die twee het met ’n onbekende bedrag geld gevlug.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
besig om te laai... Regstreeks
Sri Lanka 113/1
West Indies 0
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
16.15
+0.8%
Rand - Pond
21.48
+0.4%
Rand - Euro
18.20
+0.4%
Rand - Aus dollar
11.51
+0.3%
Rand - Jen
0.14
+0.1%
Goud
1,783.67
-0.6%
Silwer
22.85
-1.3%
Palladium
1,793.00
+2.4%
Platinum
978.00
+2.4%
Brent-ruolie
72.72
-11.6%
Top-40
63,601
+1.9%
Alle aandele
70,009
+2.0%
Hulpbronne 10
65,581
+2.4%
Industriële 25
93,900
+1.1%
Finansiële 15
13,460
+3.6%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos