Senior amptenare van Cederberg aangekeer oor beweerde PBT-bedrog

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Lede van die spesiale ondersoekeenheid toe hulle in September verlede jaar op die Cederberg-munisipaliteit se kantore in Clanwilliam toegeslaan het. Foto: Verskaf
Lede van die spesiale ondersoekeenheid toe hulle in September verlede jaar op die Cederberg-munisipaliteit se kantore in Clanwilliam toegeslaan het. Foto: Verskaf

Drie amptenare van die Cederberg-munisipaliteit is in hegtenis geneem meer as ’n jaar nadat ’n ondersoek na beweerde Covid-19-korrupsie in die munisipaliteit oor ’n tender vir persoonlike beskermde toerusting (PBT) begin is.

Volgens die munisipaliteit beklee die drie senior posisies. ’n Vierde verdagte, ’n diensverskaffer, is ook in hegtenis geneem.

Dr. Ruben Richards, die burgemeester, het Maandagoggend in ’n verklaring bevestig dat die vier Vrydag in hegtenis geneem is en dieselfde dag in die landdroshof in Clanwilliam verskyn het.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
besig om te laai... Regstreeks
West Indies 212/10
Ireland 183/4
besig om te laai... Regstreeks
West Indies 212/10
Ireland 183/4
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
15.38
+0.2%
Rand - Pond
21.03
+0.0%
Rand - Euro
17.56
-0.0%
Rand - Aus dollar
11.09
-0.1%
Rand - Jen
0.13
-0.1%
Goud
1,817.69
0.0%
Silwer
22.96
0.0%
Palladium
1,883.50
0.0%
Platinum
974.00
0.0%
Brent-ruolie
86.06
+1.9%
Top-40
68,448
-1.1%
Alle aandele
75,160
-1.0%
Hulpbronne 10
74,434
-1.5%
Industriële 25
94,294
-1.0%
Finansiële 15
15,565
-0.3%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos