‘Sindikate wat afpers in Kaap moet nou vasgevat word’

akkreditasie
Bheki Cele, minister van polisie, saam met Albert Fritz, Wes-Kaapse LUR vir gemeenskapsveiligheid, op ’n vergadering in September vanjaar.Foto: SAPD Twitter
Bheki Cele, minister van polisie, saam met Albert Fritz, Wes-Kaapse LUR vir gemeenskapsveiligheid, op ’n vergadering in September vanjaar.Foto: SAPD Twitter

Die Kaapse Kamer van Koophandel en Nywerheid sê die polisie sloer met die kwessie van sindikate wat glo Kaapse ondernemings teiken en geld by hulle afpers.

Die eienaars van Kaapse restaurante, kroeë en koffiewinkels het sedert die inperkings na vlak 1 geskuif het, begin terugveg teen sindikate wat hulle glo deur afpersing probeer uitbuit.

Die eienaars van vermaaklikheidsplekke in die middestad en die omliggende voorstede het kragte saamgesnoer teen mense in die Kaapse onderwêreld wat beskermingsgeld eis.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
15.31
+0.1%
Rand - Pond
20.86
+0.0%
Rand - Euro
17.38
+0.1%
Rand - Aus dollar
11.08
-0.2%
Rand - Jen
0.13
+0.2%
Goud
1,839.94
-0.0%
Silwer
24.16
+0.0%
Palladium
1,999.00
-0.2%
Platinum
1,027.50
+0.1%
Brent-ruolie
88.44
+1.1%
Top-40
69,513
0.0%
Alle aandele
76,176
0.0%
Hulpbronne 10
77,000
0.0%
Industriële 25
95,623
0.0%
Finansiële 15
15,206
0.0%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos