Skattie, ek’s jammer, maar jy’s ‘gescam’

akkreditasie
0:00
play article
Intekenaars kan na hierdie artikel luister
’n Swendelaar het amper ’n miljoen rand by ’n vrou gesteel wat gemoedsrus wou kry oor haar ouers wat alleen in die hospitaal aan Covid-19 gesterf het. Sy wil nie haar identiteit bekend maak nie. Foto: Elizabeth Sejake
’n Swendelaar het amper ’n miljoen rand by ’n vrou gesteel wat gemoedsrus wou kry oor haar ouers wat alleen in die hospitaal aan Covid-19 gesterf het. Sy wil nie haar identiteit bekend maak nie. Foto: Elizabeth Sejake

Al wat sy wou hê, was om ’n laaste keer met haar ouers kontak te maak nadat albei aan Covid-19 dood is. Nou is sy haar erfgeld van byna R1 miljoen kwyt, en steeds het sy nie berusting nie.

Boonop sit ’n 32-jarige vrou van die Vaaldriehoek met huweliksprobleme, want haar man is siedend omdat sy haar laat mislei het deur ’n swendelaar wat hom as ’n siener voorgedoen het.

Die vrou vertel haar storie om ander te waarsku, maar sy is te skaam om haar gesig te wys.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
14.60
+1.1%
Rand - Pond
20.07
+0.6%
Rand - Euro
16.94
+1.1%
Rand - Aus dollar
10.83
+1.1%
Rand - Jen
0.13
+1.6%
Goud
1,767.22
-1.6%
Silwer
23.32
-0.9%
Palladium
2,076.50
-3.1%
Platinum
1,060.26
-0.1%
Brent-ruolie
84.00
+1.0%
Top-40
60,494
+0.2%
Alle aandele
67,029
+0.3%
Hulpbronne 10
64,347
-0.1%
Industriële 25
84,819
+0.7%
Finansiële 15
13,961
-0.3%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy
Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos