Slagdoppies al wat oorbly ná diefstal van ammunisie

akkreditasie
Stukkende kartondose was Donderdag 15 Julie die enigste getuienis van ’n diefstal die vorige aand by ’n vraghouerperseel waar ammunisie gesteel is.
Stukkende kartondose was Donderdag 15 Julie die enigste getuienis van ’n diefstal die vorige aand by ’n vraghouerperseel waar ammunisie gesteel is.

Slagdoppies.

Dit is al wat verlede Donderdag oorgebly het ure nadat ’n besending ammunisie vir vuurwapens van verskillende kalibers uit ’n vraghouer in Mobeni, buite Durban in KwaZulu-Natal, gesteel is.

Bronne het Dinsdag gesê daar was glo die aand van Woensdag 14 Julie net een veiligheidswag aan diens by die vraghouerperseel, waarheen die besending ammunisie deur die polisie vir bewaring gestuur is.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
16.28
-2.0%
Rand - Pond
21.73
-2.2%
Rand - Euro
18.43
-3.0%
Rand - Aus dollar
11.58
-1.0%
Rand - Jen
0.14
-4.0%
Goud
1,792.60
+0.2%
Silwer
23.13
-2.0%
Palladium
1,751.50
-6.3%
Platinum
955.50
-4.5%
Brent-ruolie
82.22
-0.0%
Top-40
62,411
-2.6%
Alle aandele
68,615
-2.8%
Hulpbronne 10
64,074
-2.5%
Industriële 25
92,909
-1.3%
Finansiële 15
12,995
-6.8%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos