Smokkelaars tussen SA en Zim sal moet ligloop met snuffelhonde op hul spoor

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Hailey, 'n Duitse herdershond wat in snuffelwerk opgelei is, is nou lid van AfriForum se Musina-buurtwag.  Foto: Verskaf
Hailey, 'n Duitse herdershond wat in snuffelwerk opgelei is, is nou lid van AfriForum se Musina-buurtwag. Foto: Verskaf

Vermeende misdadigers wat allerlei goedere, van sigarette tot kruideniersware, oor die grens tussen Suid-Afrika en Zimbabwe smokkel, sal voortaan moet ligloop.

AfriForum se Musina-buurtwag is Vrydag versterk deur twee Duitse herdershonde, Duke en Hailey, wat as snuffelhonde sal help om onwettige bedrywighede hok te slaan.

Jacques Broodryk, bestuurder van AfriForum se veldtogte, sê tussen Junie en September 2021 het die Musina-buurtwaglede wetstoepassers gehelp om op meer as R12 miljoen se smokkelgoedere beslag te lê.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
besig om te laai... Regstreeks
Hong Kong 311/7
Bermuda 104/4
besig om te laai... Regstreeks
West Indies 0
India 188/7
besig om te laai... Regstreeks
SuperSport United 0
Chippa United 1
besig om te laai... Regstreeks
West Ham United 0
Manchester City 1
Rand - Dollar
16.78
-1.0%
Rand - Pond
20.25
-0.0%
Rand - Euro
17.08
-0.0%
Rand - Aus dollar
11.60
-0.0%
Rand - Jen
0.12
-0.0%
Goud
1,775.15
0.0%
Silwer
19.89
0.0%
Palladium
2,130.50
0.0%
Platinum
937.50
0.0%
Brent-ruolie
94.92
+0.8%
Top-40
63,114
+1.3%
Alle aandele
69,519
+1.2%
Hulpbronne 10
64,042
+2.5%
Industriële 25
84,928
+0.3%
Finansiële 15
15,675
+1.9%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos