Statistieke toon rooftogte en inbrake by huise in Polokwane neem toe

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Lt.genl. Thembi Hadebe, polisiehoof in Limpopo, waarsku mense om nie groot bedrae geld by hulle te hou nie. Foto: Verskaf
Lt.genl. Thembi Hadebe, polisiehoof in Limpopo, waarsku mense om nie groot bedrae geld by hulle te hou nie. Foto: Verskaf

Die getal rooftogte en inbrake by huise in Polokwane, Limpopo, het die afgelope drie maande skerp gestyg.

Luidens die jongste misdaadstatistieke wat Bheki Cele, minister van polisie, Woensdag bekend gemaak het, het voorvalle van roof met verswarende omstandighede ook toegeneem.

In een voorval is ’n 45-jarige man van die stad Dinsdag beroof nadat hy kort ná 10:00 by ’n bank in die Mall of the North R260 000 onttrek het.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Rand - Dollar
17.14
-0.2%
Rand - Pond
20.66
+0.4%
Rand - Euro
17.75
+0.4%
Rand - Aus dollar
11.45
+0.8%
Rand - Jen
0.12
-0.4%
Goud
1,749.88
-0.5%
Silwer
21.18
-1.3%
Palladium
1,850.00
-0.4%
Platinum
977.00
-0.7%
Brent-ruolie
83.63
-2.0%
Top-40
66,754
0.0%
Alle aandele
73,151
0.0%
Hulpbronne 10
71,441
0.0%
Industriële 25
87,347
0.0%
Finansiële 15
16,370
0.0%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos