Stééds geen teken van vier ontvoerde Moti-broers

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Die Moti-broers: Zidan (6), Zayyad (11), Alaan (13) en Zia (15).  Foto: Verskaf
Die Moti-broers: Zidan (6), Zayyad (11), Alaan (13) en Zia (15). Foto: Verskaf

Twee dae nadat vier broers op pad na hul private skool in Polokwane deur ’n bende gewapende mans ontvoer is, is daar steeds geen teken van hulle nie.

Philip Smit, prokureur van Nazim Moti, ’n ryk sakeman van die stad, het Vrydagoggend gesê hulle weet nie waar die kinders is nie.

Hy kon nie sê of die ontvoerders al kontak met hom, Moti of die polisie gemaak het nie.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
besig om te laai... Regstreeks
Aston Villa 1
Leicester City 1
besig om te laai... Regstreeks
Bangladesh 0
Pakistan 188/2
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
16.14
-1.3%
Rand - Pond
21.36
-0.0%
Rand - Euro
18.26
-0.0%
Rand - Aus dollar
11.30
-0.0%
Rand - Jen
0.14
-0.0%
Goud
1,783.48
0.0%
Silwer
22.55
0.0%
Palladium
1,816.00
0.0%
Platinum
936.31
0.0%
Brent-ruolie
69.88
+0.3%
Top-40
64,307
-0.4%
Alle aandele
70,808
-0.3%
Hulpbronne 10
66,503
-1.6%
Industriële 25
93,791
+0.1%
Finansiële 15
13,982
+0.7%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos