‘Stop die haat en werk saam,’ sê Cele in Kaap

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Bheki Cele Foto: Jaco Marais
Bheki Cele Foto: Jaco Marais

Ander verkose amptenare hoef nie van hom te hou nie, maar almal moet saamwerk om die gewone mense op straatvlak se lewe te verbeter.

Dit was Bheki Cele, minister van polisie, se beroep op ander regeringsfere gedurende ’n dialoog wat in Khayelitsha met die eienaars van tavernes gehou is oor geslagsgeweld. Die byeenkoms is in samewerking met die drankgroep Distell aangebied.

Verskeie sprekers het deur die oggend gesê die premier en burgemeester van Kaapstad is genooi en het nie opgedaag het nie. Kritiek is uitgespreek teen die provinsiale regering en metroraad onder die DA.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
besig om te laai... Regstreeks
Garden Route Badgers 158/9
Eastern Cape 158/6
Rand - Dollar
17.84
+1.3%
Rand - Pond
20.20
-0.2%
Rand - Euro
17.54
+0.8%
Rand - Aus dollar
11.63
-0.4%
Rand - Jen
0.12
+1.2%
Goud
1,699.36
+2.3%
Silwer
20.69
+8.7%
Palladium
2,225.50
+2.7%
Platinum
904.00
+4.6%
Brent-ruolie
85.14
-2.4%
Top-40
57,850
+0.8%
Alle aandele
64,227
+0.8%
Hulpbronne 10
61,646
+2.3%
Industriële 25
77,524
+0.2%
Finansiële 15
13,816
+0.1%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos