Swart week in Vrystaat: 2 boere vermoor

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Christian van Tonder   Foto: Verskaf
Christian van Tonder Foto: Verskaf

Dit is ’n swart week in die Vrystaat, met twee boere wat sedert Maandagaand vermoor is.

Christian van Tonder (29), wat by Lindley met Drakensberger-beeste geboer het, is Maandagaand in die omgewing van die Barrage in Gauteng doodgeskiet. Hy het geld by die Barrage gaan haal vir beeste wat hy verkoop het.

Dinsdagoggend is Johan Prinsloo (64), ’n boer en bemarkingsagent vir Vleissentraal in Kroonstad, op sy kleinhoewe buite Koppies doodgeskiet.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
besig om te laai... Regstreeks
Afghanistan 254/5
Netherlands 155/5
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
15.32
-0.4%
Rand - Pond
20.63
-0.2%
Rand - Euro
17.27
+0.1%
Rand - Aus dollar
10.92
-0.1%
Rand - Jen
0.13
-0.3%
Goud
1,839.10
-0.2%
Silwer
23.70
-1.2%
Palladium
2,164.00
+0.8%
Platinum
1,016.50
-1.6%
Brent-ruolie
86.27
-1.9%
Top-40
66,070
+0.6%
Alle aandele
72,567
+0.6%
Hulpbronne 10
72,878
+2.0%
Industriële 25
90,481
-0.5%
Finansiële 15
14,827
+0.8%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos