Swendelaar wat miljoene uit Amerikaners kry in Sandton vasgetrek

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
James Junior Aliyu tydens sy inhegtenisname Woensdag deur verskeie wetstoepassingsagentskappe. Foto: Verskaf
James Junior Aliyu tydens sy inhegtenisname Woensdag deur verskeie wetstoepassingsagentskappe. Foto: Verskaf

’n Nigeriese burger wat glo Amerikaners uit meer as R190 miljoen geswendel het, sal na verwagting weer volgende week in die hof in Randburg verskyn.

James Junior Aliyu (28), ’n Nigeriese burger wat deel is van ’n kubermisdaad-sindikaat wat mense uit R192 miljoen met onder meer internetbedrog geswendel het, is Woensdag by ’n luukse woonstelblok in Sandton deur Interpol Suid-Afrika in hegtenis geneem.

Hy het dieselfde dag in die hof verskyn. Sy verhoor is tot Dinsdag uitgestel.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Rand - Dollar
16.24
-0.2%
Rand - Pond
19.82
-0.1%
Rand - Euro
16.78
-0.5%
Rand - Aus dollar
11.54
-0.5%
Rand - Jen
0.12
-0.1%
Goud
1,789.14
-0.2%
Silwer
20.31
-1.4%
Palladium
2,289.00
+1.5%
Platinum
960.50
+1.5%
Brent-ruolie
97.40
+1.1%
Top-40
64,617
+2.3%
Alle aandele
71,265
+2.1%
Hulpbronne 10
65,851
+2.1%
Industriële 25
87,063
+2.8%
Finansiële 15
15,964
+1.3%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos