Taakmag red ministers: 56 in hegtenis, 4 'beseer' in nag van drama

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Die toneel Donderdagaand voor die St. George-hotel in Irene, Centurion, nadat drie kabinetslede as gyselaar gehou is deur oorlogsveterane van onder andere die ANC en PAC. Foto: Sarel van der Walt
Die toneel Donderdagaand voor die St. George-hotel in Irene, Centurion, nadat drie kabinetslede as gyselaar gehou is deur oorlogsveterane van onder andere die ANC en PAC. Foto: Sarel van der Walt

Die dramatiese voorval waarin twee ministers en ’n adjunkminister Donderdagaand in ’n hotel in Centurion betrokke was toe hulle na bewering deur lede van die organisasie Liberation Struggle War Veterans (LSWV) as gyselaars gehou is, kan die reeds hoë spanning in die ANC moontlik Vrydag nóg verder verhoog.

Die polisie se taakmag het die vertrek in die St. George-hotel in Irene bestorm om Thandi Modise, minister van verdediging, Mondi Gungubele, minister in die presidensie, en Thabang Makwetla, Modise se adjunk, te bevry.

Daar is 56 veteraan-stryders – wat sewe vroue insluit – in hegtenis geneem.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
besig om te laai... Regstreeks
South Africa A 297/10 & 212/10
India A 276/10 & 76/2
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
15.89
+0.3%
Rand - Pond
21.10
+0.4%
Rand - Euro
17.95
+0.3%
Rand - Aus dollar
11.22
+0.7%
Rand - Jen
0.14
+0.4%
Goud
1,774.50
+0.4%
Silwer
22.41
+0.1%
Palladium
1,847.50
+3.5%
Platinum
949.00
+0.9%
Brent-ruolie
69.67
+1.2%
Top-40
64,616
+0.1%
Alle aandele
71,100
+0.1%
Hulpbronne 10
67,242
-0.5%
Industriële 25
93,879
+0.2%
Finansiële 15
14,001
+0.8%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos