Taakspan kom om ontvoerings in Kaap te probeer stuit

akkreditasie
Anichka (Anna) Penev (35) is Donderdag ontvoer. Foto: Argief
Anichka (Anna) Penev (35) is Donderdag ontvoer. Foto: Argief

’n Inter-regeringtaakspan wat sal fokus op ontvoering en afpersing gaan op die been gebring word ná die twee onlangse voorvalle van ontvoering in Kaapstad. ’n Jong seun en ’n Oekraïense vrou is ontvoer.

JP Smith, burgemeesterskomiteelid vir veiligheid en sekuriteit, het die naweek bekend gemaak die polisie het ingestem om ’n inter-regeringtaakspan saam te stel wat fokus op ontvoering en afpersing.

Brig. Novela Potelwa, hoof van die polisie in die Wes-Kaap se kommunikasieafdeling, het Sondag by navraag gesê die beste inligting hieroor sal verskaf kan word deur die party wat die mediaverklaring uitgereik het.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
besig om te laai... Regstreeks
Stade Francais 0
Benetton 0
besig om te laai... Regstreeks
USA Perpignan 0
Bristol Bears 0
besig om te laai... Regstreeks
Netherlands 0
Argentina 0
besig om te laai... Regstreeks
Pakistan 107/2
England 281/10
besig om te laai... Regstreeks
South Africa 335/7
Cricket Australia XI 0
besig om te laai... Regstreeks
West Indies (w) 0
England (w) 98/4
besig om te laai... Regstreeks
Australia 511/7
West Indies 102/4
Rand - Dollar
17.37
-1.1%
Rand - Pond
21.31
-1.4%
Rand - Euro
18.32
-1.0%
Rand - Aus dollar
11.81
-1.6%
Rand - Jen
0.13
-1.3%
Goud
1,798.03
+0.5%
Silwer
23.48
+1.8%
Palladium
1,960.00
+1.5%
Platinum
1,028.50
+1.9%
Brent-ruolie
76.15
-1.3%
Top-40
68,351
+0.1%
Alle aandele
74,548
+0.1%
Hulpbronne 10
73,315
-0.7%
Industriële 25
92,605
+1.0%
Finansiële 15
15,401
-0.9%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos