Taxi met 48 insittendes – meestal kleuters – in Gauteng afgetrek

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister

Die verkeerspolisie het Maandag ’n taxi met 48 insittendes, van wie 45 kinders was, in die Ekurhuleni-metro afgetrek.

Daar was drie volwassenes, insluitende die bestuurder, in die Venture wat net tien mense mag vervoer. Onder die kinders was een ongeveer nege jaar oud terwyl 44 kleuters was.

Die polisie sê op Twitter hulle het die voertuig Maandag in ’n nedersetting naby Reiger Park aan die Oos-Rand voorgekeer.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
besig om te laai... Regstreeks
Malaysia 137/7
Singapore 138/6
besig om te laai... Regstreeks
Ireland 0
India 0/0
besig om te laai... Regstreeks
England (w) 194/5
South Africa (w) 284/10
Rand - Dollar
16.04
-1.1%
Rand - Pond
19.57
-0.5%
Rand - Euro
16.85
-0.4%
Rand - Aus dollar
11.10
-1.1%
Rand - Jen
0.12
-0.5%
Goud
1,821.14
-0.1%
Silwer
20.96
-0.9%
Palladium
1,874.50
+0.1%
Platinum
912.56
+0.1%
Brent-ruolie
115.09
+1.7%
Top-40
61,797
+0.4%
Alle aandele
68,050
+0.3%
Hulpbronne 10
66,012
+0.8%
Industriële 25
80,500
+0.4%
Finansiële 15
15,394
-0.2%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos