Deel

KYK | Taxibestuurder slaan ruite van 19-jarige se VW-kewer stukkend

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Die taxibestuurder slaan die passasiersruit van die jong man se kewer stukkend.  Foto: Videogreep
Die taxibestuurder slaan die passasiersruit van die jong man se kewer stukkend. Foto: Videogreep

Die ruite van ’n 19-jarige man se Volkswagen-kewer is deur ’n minibustaxibestuurder in Durbanville uitgeslaan in ’n aanval op die jong man toe hy die taxibestuurder begin afneem het toe hy roekeloos voor verkeer ingedruk het.

Susan, die 19-jarige se ma, het Donderdag gesê haar seun het Maandagoggend pas sy suster by die skool gaan aflaai en was op pad terug huis toe toe die voorval gebeur het. Sy het gevra dat hul van en haar seun se naam nie genoem word nie om sy identiteit te beskerm.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
heading
description
username
Wys Kommentaar ()
Rand - Dollar
18.07
+1.3%
Rand - Pond
22.23
+0.9%
Rand - Euro
19.64
+1.1%
Rand - Aus dollar
12.12
+0.9%
Rand - Jen
0.14
+0.8%
Platinum
984.26
-0.1%
Palladium
1,433.44
-0.6%
Goud
1,997.62
+1.4%
Silwer
23.15
+0.8%
Brent-ruolie
76.69
+1.8%
Top-40
70,066
+0.4%
Alle aandele
75,585
+0.5%
Hulpbronne 10
65,190
-0.9%
Industriële 25
102,646
+0.9%
Finansiële 15
15,424
+0.9%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos