Valke ingeroep nadat Modack weer met selfoon in tronksel betrap word

akkreditasie
0:00
play article
Intekenaars kan na hierdie artikel luister
Die verhoorafwagtende Nafiz Modack in Oktober 2020. Selfone is glo reeds verskeie kere in sy tronksel gekry sedert hy in April vanjaar in hegtenis geneem is. Foto: Argief
Die verhoorafwagtende Nafiz Modack in Oktober 2020. Selfone is glo reeds verskeie kere in sy tronksel gekry sedert hy in April vanjaar in hegtenis geneem is. Foto: Argief

Die departement van korrektiewe dienste (DKD) het die hulp van die Valke en ander veiligheidsagentskappe ingeroep om uit te vind wie selfone na Nafiz Modack (40), vermeende rolspeler in die Kaapse onderwêreld, smokkel.

Die tronkbewaarders het op 30 September 2021 weer ’n selfoon, dié keer glo ’n splinternuwe Nokia, in Modack se enkelsel by die Drakenstein-tronk buite die Paarl gevind, en dít nadat tronkbewaarders op 20 September ’n selfoon en twee batterye in sy sel gevind het.

Volgens bronne het die eenheid waar Modack aangehou word soos ’n moordtoneel uit ’n fliek gelyk soos wat deskundiges na leidrade gesoek het.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
14.68
+0.6%
Rand - Pond
20.18
+0.3%
Rand - Euro
17.06
+0.2%
Rand - Aus dollar
10.89
-0.1%
Rand - Jen
0.13
+0.5%
Goud
1,775.17
+0.6%
Silwer
23.49
+1.4%
Palladium
2,044.00
+0.9%
Platinum
1,053.50
+1.4%
Brent-ruolie
84.33
-0.6%
Top-40
60,221
0.0%
Alle aandele
66,792
0.0%
Hulpbronne 10
63,626
0.0%
Industriële 25
84,496
0.0%
Finansiële 15
14,073
0.0%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy
Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos